Modulekode | CMP 382 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Teorie en vaardighede ten opsigte van die siektevoorkoming, diagnose en behandeling van siektes en probleme van kinders, deur middel van lesings, seminare, selfonderrig en praktiese sessies in die hospitaal en vaardigheidslaboratorium. 'n Probleemgeoriënteerde en interdissiplinêre benadering word beklemtoon. Klem word geplaas op die diagnose en behandeling van die mees prominente toestande sowel as die aanleer van praktiese en kliniese vaardighede. |
Modulekrediete | 24.00 |
Programme | |
Voorvereistes | CMP 281, CMP 282, FAR 280 |
Kontaktyd | 3 seminare per week, 2 besprekingsklasse per week, 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Huisartskunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App